Kaartjieverkope vir Pretoria se eie musikale konsert – Afrikaans is Groot – open binnekort en liefhebbers van Afrikaanse musiek sal moet spring om kaartjies vir hierdie immergewilde produksie te bekom ...